Jaarboeke

Statistiek 162


 
Modulekode STK 162
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud Statistiese en ekonomiese toepassings van kwantitatiewe tegnieke Stelsels van lineêre vergelykings: Opstelling, matrikse, oplossing, toepassing. Optimering: Lineêre funksies (twee en meer onafhanklike veranderlikes), nie-lineêre funksies (een en twee onafhanklike veranderlikes). Marginale en totale funksies. Stogastiese en deterministiese veranderlikes in statistiese en ekonomiese verband: verbruikers en produsente surpus, verdelings funksies, waarskynlikheidsverdelings, waarskynlikheidsdigtheidsfunksies. Identifisering, gebruik, evaluering en interpretasie van statistiese rekenaarpakkette en statistiese tegnieke.
Modulekrediete 7.00
Diensmodules Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Voorvereistes STK 110 GS of albei STK 113 GS en STK 123 GS
Kontaktyd 3 lesings per week, 1 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Statistiek
Aanbiedingstydperk Kwartaal 4

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences